THE NATIONAL ARTS ASSOCIATION PROUDLY PRESENTS

THE

ONVOORBEREIDE REDENAARS KURSUS

HET JY ‘N PASSIE VIR REDENAARS?

Die National Arts Association, in samewerking met LALT Theatre House bied vanjaar vir leerders vanaf Gr 5 – Gr 12 en volwassenes, ‘n spesiale onvoorbereide redenaars kursus aan.

Leer hoe om ‘n geslaagde onvoorbereide redenaars toespraak te skryf, navorsing aan te haal ’n met selfvertroue ‘n uitklophou-toespraak te lewer.

WIE STEL BELANG?

Koste: R400 per persoon
Datum: 26 Januarie 2019
Tyd: 9:00-13:00
Plek: LALT Theatre House (20 Bartlett Road, Beyerspark, Boksburg)
Teikengroep: Gr 5 – Gr 12 Redenaars Deelnemers asook Volwassenes
Taal van aanbieding: Afrikaans

WAT SLUIT DIE FOOI IN?

  • Lesmateriaal (Onderwerpe, Bronne & Artikels)
  • Verversings

WAT MOET SAAMGEBRING WORD?

  • Voorbereide Redenaars Toespraak
  • Skryfbehoeftes

KONTAKBESONDERHEDE:

Email: info@nationalarts.co.za
Kontaknommer: 0741018165
ALLE KOSTES MOET TEN MINSTE ’n WEEK VOOR DIE AFLOOP VAN DIE KURSUS, AFGEHANDEL WORD!

BANKBESONDERHEDE:

FNB Business Cheque Account: 62390784497
Takkode: 250655
Verwysing: Naam en van